Alexandra Mostert dink nog sy teken ander bekendes van die Laeveld se liefdesverhale vir 'n boek op. Romeo en Juliet stories met dikwels tragiese eindes. Toe ontmoet sy onverwags haar eie Romeo ... en verloor hom amper weer. Net soos party van die ander geliefdes waaroor sy skryf.