'n Man word deur 'n krokodil gegryp en diep waters toe gesleep. daar in die meregebied van Zoeloeland. Francois Duval glo die saak is afgehandel totdat hy by Clarissa instap en sy dit bevraagteken.