|
Elizabeth Wasserman is 'n patoloog bekend vir haar gewilde kinderboekreekse Speurhond Willem, Anna Atoom en die Elf dae-reisavonture vir tieners. Haar werk is met die MER-prys, 'n ATKV-Woordveertjie en 'n prys van die Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer. Doodgewoon mevrou Smit is haar vierde roman vir volwassenes.
|