|
p>Vir Ilze Beukes is die skryf van liefdesverhale 'n groot droom wat waar geword het en sy lewe vir haar skryftyd. Sy woon op Kroonstad in die Vrystaat waar sy by 'n plaaslike laerskool in die dorp werk. Sy is getroud en het drie kinders. Haar hart se punt behoort aan haar kleinkinders wat haar lewe verryk.
|