Die eerste lewe van Colet (1955), 'n ontwikkelingsroman, Hilaria (1957) die vervolg daarop, en Die mugu (1959), 'n satiriese reisverhaal , is die eerste keer in samehangende geheel in 1986 gepubliseer.